Thursday, January 30, 2014

Crimes of the South African Police Service

AgriSA farm rights group warns that SA Police are arresting white farmers illegally without warrants or due cause


0 90 16 0  

16:26 Nov 25 2013 Johannesburg, South Africa
AgriSA farm rights group warns that SA Police are arresting white farmers illegally without warrants or due cause AgriSA farm rights group warns that SA Police are arresting white farmers illegally without warrants or due cause AgriSA farm rights group warns that SA Police are arresting white farmers illegally without warrants or due cause AgriSA farm rights group warns that SA Police are arresting white farmers illegally without warrants or due cause AgriSA farm rights group warns that SA Police are arresting white farmers illegally without warrants or due cause AgriSA farm rights group warns that SA Police are arresting white farmers illegally without warrants or due cause
Description
RT @landbou: @Agrisa warns that SA Police are again arresting farmers illegally without warrants or due legal cause
http://bit.ly/1dvERr7


Boere weer onwettig in hegtenis geneem
Deur Alani Janeka, 25 November 2013 http://www.landbou.co.za/nuus/boere-weer-onwettig-in-hegtenis-geneem
"Dit lyk asof wederregtelike inhegtenisnemings van boere weer kop uitsteek, waarsku Agri SA.
“Of dit uit onkunde of moedswillig is, kan ons nie nou bepaal nie, maar dit is duidelik dat onwettige inhegtenisnemings van boere weer kop uitsteek.”
Dit is een van die aspekte wat Agri SA se veiligheidskomitee onlangs tydens ’n vergadering bespreek het, sê mnr. Kobus Breytenbach, voorsitter.
’n Paar jaar gelede het die voorvalle ook gereeld voorgekom. Breytenbach sê die voorvalle word in talle provinsies aangemeld, hoewel dit nou veral in Noordwes voorkom.
“'n Opname van die voorvalle word gedoen om die omvang en voorkoms daarvan te bepaal, sodat verdere optrede met die polisie bespreek kan word,” sê Agri SA in ’n verklaring.
Breytenbach versoek mense wat só in hegtenis geneem word, om hulself nie te verset nie, want dan kan die beampte ’n saak van verset teen inhegtisneming aanhangig maak wat wel wetlik vervolg kan word.

Onaanvaarbare aspek
Die komitee meen dat landelike misdaad een van die onaanvaarbare aspekte is waarmee landbouers op 'n daaglikse basis gekonfronteer word.
“Nie net moet hulle daarmee saamleef nie, maar die hoë vlakke daarvan lei tot onaanvaarbare koste en verliese vir landbouers.”
Die toepassing van die Landelike Beveiligingstrategie word ook fyn dopgehou, hoewel die toeganglikheid van polisiëring vir landelike gemeenskappe ’n kwessie bly.
’n Ooreenkoms bestaan wel tussen Agri SA en CrisisOnCall oor die verskafifng van ’n verskeidenheid dienste in krisis- en noodsituasie, en boere word aangemoedig om daarvan gebruik te maak. Besoek www.crisisoncall.co.za vir meer inligting.
Met volgende jaar se verkiesing in gedagte het die komitee reeds die Onafhanklike Verkiesingskommissie (OVK) in kennis gestel dat hy bereid is om met die OVK saam te werk.
Die OVK het vroeër die protokol onderteken waarvolgens reëls vir besoeke uiteengesit word, én waarin bepaal word dat politieke byeenkomste weg van die plaas by openbare plekke aangebied moet word.
http://www.landbou.co.za/nuus/boere-weer-onwettig-in-hegtenis-geneem

Read more at http://www.censorbugbear.org/farmitracker/reports/view/1875#HcfviU8Eo9rJE2AL.99