Monday, December 1, 2014

Crimes of the South African Police Service

Polisielede van Knysnavoorná man se dood

Tweepolisiebeamptesen ’n polisiereservis van hier is in hegtenisgeneemnadat ’n verdagte in aanhoudinggesterf het.
Die spanning was gistertasbaar in die landdroshofhierwaar twee van die drievlugtigvoorlanddros L.C. Ndomoverskyn het.
Talle van hulkollegas het die hofverrigtingesaam met familieledegevolg.
Twee manlike polisielede is Woensdag...aanden ’n reservisgisteroggend in hegtenisgeneem in verband met die dood van mnr. Tom Meyer van Rheenendal.
Besonderhede was gisterskraps. Nie die staat of die verdediging het teen gistermiddag die dossier onderoëgehadnie.
Meyer is die naweek in Rheenendalweens die besit van dwelms in hegtenisgeneem.
Meyer het konst. Christopher Moos (beskuldigde 1) nabewering met ’n mes in die arm gesteektydens ’n worstelingwatontstaan het toe eersgenoemdehomnabeweringteëgesit het.
Beskuldigde 2 (wie se naamniegenoem mag word nieomdathy in die hospitaal was enniekonverskynnie) enbeskuldigde 3, reserviskonst. Clint van Rooyen, het Moos nabeweringgehelp om Meyer by die polisiekantoorhieragteruit die polisievoertuigtelaai.
Beskuldigde 2 het Woensdagaandnásyinhegtenisneming in die polisiesellesiekgeworden is in die hospitaalhieropgeneem.
Hy was gister nog in afsonderingenonderpolisiebewaking in die hospitaal.
Mnr. DaanDerksen, watvirbeskuldigde 2 verskyn, het versoekdat die saak tot 11 Maartuitgestel word vir ’n borgtogaansoek.
Derksen het die versoekooknamensmnr. John Gillespie, watvir Moos optree, gerig. Gillespie was elders besig met werksaangeleenthede.
Van Rooyen het gisteromregshulpaansoekgedoen. Me. HenriëtteBreedtklaaannamens die staat.
Omdatpolisieledebetrokke is, word die saakdeur die OnafhanklikeKlagtedirektoraatonderleiding van mnr. Gavin Meyer ondersoek. Die twee beskuldigdesbly in aanhouding in die gevangenishier. Dit was gisternieduidelikwanneerbeskuldigde 2 uit die hospitaalontslaansal word nie.