Saturday, August 16, 2014

Crimes of the South African Police Service

Theiving Policewoman
Polisievrou met langvingers
KNYSNA NUUS - Die hof het Donderdag, 21 Februariegeluisterna 'n werknemer van Clicks in Knysna, KristelRuiters, watgetuig het datsygesien het hoe 'n polisievrou in uniform, Yolandi Barnard, nabeweringvierhouersBiral ('n natuurlikekalmeermiddel), in haardrasakgesit het en die winkelverlaat het sonder om daarvoortebetaal.

Sy het wel by die kassierevirander items betaal, maar omdat die Biral met 'n sensor gemerk was, het 'n alarm afgegaan toe sy die winkelwouverlaat.

Barnard, watskuldontken, staantereg op vierklagtes van diefstal, waarvan twee verbandhou met voorvalle by Clicks Knysna (Desember 2011 en Januarie 2012) en die ander by winkels op die Waterfront, naamlik Jessica's en Crush Surf (Januarie 2010).

Hoewel die getuiebeskryf het hoe Barnard op 'n "drafstaffie" by die winkelweg is, het Barnard by monde van haarprokureur, John Gillespie, ontkendatsy die alarm hoorafgaannie. Ruiters was die tweedegetuie in die saak. 'n Deeglike Gillespie woutydenskruisverhoor van Ruitersweetwaaromniesy of haarbestuurderes, Candene Spence, die beskuldigdevoorgekeer het of dadelik 'n klag by die polisiegaanlê het nie?

Vuurvreter Helga Goosen, watvir die staataankla, moes die getuie, watvir die eerstekeer in 'n hofgetuig het, eersgerusstelvoorsybereid was om teerkendatsy bang was vir Barnard.

"Ons het gestryoorwiehaarmoetagterna sit, want ons is bang virhaar. Sy is in uniform en 'n mensverwagniesulkegedrag van 'n polisievrounie," het Ruitersgetuig.

Ruiters het verteldathulbestuurderes reeds voor die beweerdediefstal die personeelwattussen die rakkediensdoen, bymekaargeroep het en hullegemaan het om op die uitkykteweesvirdiéspesifiekepolisievrouomdatdaarvermoed is datsylangvingers het.
Die saak word op Donderdag, 9 Mei hervatomdat 'n anderstaatgetuie, ThumekaMaartnie by hofopgedaag het nie. Sy was ook by Clicks as kassierewerksaam in 2011 toe die voorvalgloplaasgevind het. Die saak word deurlanddros Clifford Masetiverhoor.